German Shorthair Pointer Puppies GSP 0
1 / 10

Description

Goeie dag. Ons het German Shorthair Pointer(GSP) puppies te koop. Ouers het baie goeie tempramente en is baie goed met kinders. Goeie familie honde.

Ma is n Liver roan GSP en die pa is n liver and white patched and ticked GSP. Hulle kom met hul 6weke inspuitings en sal deur n vet ondersoek word.

Daar is 9 puppies.

3 teefies

6 reuntjies

Net 4 reuntjies oor.

Kontak Nicole op 072 535 1504

R 2,000

German Shorthair Pointer Puppies GSP

Mountain View, Cradock, Eastern Cape
May 18
Seller description

Posted in

Mountain View, Cradock, Eastern Cape
AD ID 1059233923

Report this ad