Login
Gestroopte teff 0

Description

Groot ronde bale gestroopte teff beskikbaar. Kan alleen gevoer word of as n verlenger saam Ander Voer te meng. Bale is buite gestoor, so dit het verkeur buite om., maar is 100% binne. Is met tou ge baal en weeg +-150 kg per baal. R300 per baal. Vrag te van 20+ bale R250. Veronica 081 701 5596 Riekie 076 081 7857

R 300

Gestroopte teff

Fleurdal, Bloemfontein, Free State
Feb 7
Seller description
** *** ****
Show number

Posted in

Fleurdal, Bloemfontein, Free State
AD ID 1058263956

Report this ad