Honda cbx 250 twister 0
1 / 11

Details

  • MakeHonda
  • Year2008
  • Mileage56,000 km
  • ConditionUsed
  • TransmissionManual
  • VIN number9C2MC35008R30

Description

Het n ,honda cbx250cc twister wat ek verkoop,het nuwe breik skone voor en agter,het net sy vol diens gedoen,nuwe agter sprocket,het synthethic olie in die engine in,niks rook op die engine,engine is 100%,nuwe voor shock seals ingesit van honda agente,in goeie ry kondisie,net opklim en ry,dis 250cc so dis lekker vinnig ook,als elektronik werk op die bike,die pics praat van self,soek R15999 onderhandelbaar.as jy ernstig belangstel gee my n call of whattsapp my enige tyd,,,en niks joy rides en kom met jou i.d ook as jy ernstig belangstel om te koop.

R 16,9992008 - 56000 Km

Honda cbx 250 twister

George Industrial, George, Western Cape
Oct 13
Seller description
** *** ****
Show number

Report this ad

Posted in

George Industrial, George, Western Cape