HOUSE BAILLIEPARK POTCHEFSTROOM 0
1 / 20

Details

Surface size1182 m2
Bedrooms3
Bathrooms1
Type of PropertyHouse
Listed byAgent
Parking LotYes
Broker feeYes
FurnishedNo
Pets allowedYes

Description

PRYS DRASTIES VERLAAG!

3 Slaapkamers

1 Badkamer met aparte toilet

Studeerkamer wat as 4 de slaapkamer gebruik kan word

Reuse kombuis met kuier area en kaggel

Dubbel motorhuis en 60 vkm stewige geboude afdak

Gereedskapskamer

Baie groot onthaal area en binnebraai

Was en stryk kamer buite huis

BONUS: Woonstel 1 slaapkamer maar is nog nie heeltemal voltooi

Swembad

Die eiendom is naby skole asook Spar en Mall

Ook ideaal om van die huis af te werk

Kontak asb Linda by 082 785 3951 vir besigtiging

R 1,250,0003 Bds - 1 Ba - 1182 m2

HOUSE BAILLIEPARK POTCHEFSTROOM

Baillie Park, Potchefstroom, North West
Feb 14
Seller description
** *** ****
Show number

Posted in

Baillie Park, Potchefstroom, North West
AD ID 1058327050

Report this ad