Sell
Jean Oosthuizen Die Opkoms En Ondergang Van Die NG Kerk
1 / 1

Description

In hierdie boek kyk Jean Oosthuizen krities na die NG Kerk se geskiedenis sedert Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap, tot waar die kerk vandag is. In sy bestaan van meer as 350 jaar het die NG Kerk en die Nasionale Party so verstrengel geraak dat die kerk as “die Nasionale Party in gebed” bekend gestaan het. Die teoloog Ferdinand Deist se voorspelling in die laat tagtigerjare dat die kerk sal ondergaan wanneer apartheid tot 'n einde kom, blyk vandag in die kol te wees. Condition: like new, unread copy. Price R170

R 170

Jean Oosthuizen Die Opkoms En Ondergang Van Die NG Kerk

North Riding, Randburg, Gauteng
Sep 23
Seller description
Hellobooks
Member since Sep 2017
** *** ****
Show number

Posted in

North Riding, Randburg, Gauteng
AD ID 1061892845

Report this ad