Sell
Kamer in Studentehuis te huur vir 2020 0
1 / 8

Details

Surface size70 m2
Bedrooms3
Bathrooms3
Type of PropertyHouse
Listed byOwner
Parking LotYes
Broker feeNo
FurnishedNo

Description

Esselen-straat studente verblyf:

3 Slaapkamer Studentehuis beskikbaar vir 2020.

Elke kamer het sy eie klerekas asook sy eie badkamer met 'n stort en 'n bad. WiFi fiber ingesluit.

Deel kombuis: Stoof, yskas, wasmasjien en ingeboude kaste

Deel eetkamer met eetkamerstel.

Stap-afstand van PUK kampus en 2 Blokke van PUK dameskoshuise.

Veilige area. Veiligheidshekke voor deure.

Erf is omhein met 2 meter penne-palisade met lemmetjiesdraad.

Ruim grasperke en tuin word onderhou. Skadunet parkering.

Akkommodasie is onderhewig aan keuring. Geen rokers en/of drinkers nie. Slegs Dames.

R2 600, per maand

Skakel vinnig om u plek te bespreek vir 2020!!

R 2,6003 Bds - 3 Ba - 70 m2

Kamer in Studentehuis te huur vir 2020

Die Bult, Potchefstroom, North West
Jan 22
Seller description
Hannes
Member since Aug 2016
** *** ****
Show number

Posted in

Die Bult, Potchefstroom, North West
AD ID 1060807670

Report this ad