LoginSell
R2 550
Image of Kamer te huur / Room to rent
Image of Kamer te huur / Room to rent
tokkie211066
View Profile
R2 550

Kamer te huur / Room to rent

Chat

Kamer te huur / Room to rent

Is it furnished?

Yes

Are pets allowed?

No

+ 2

Kamer te huur in Delville Germiston in n commune set up. Kamer is privaat maar res van huis word gedeel deur nog 2 mans. Plekkie is gemeubileerd met alle basiese benodighede, elke kamer het n dubbelbed en kas. Trek slegs in met klere en linne. Huur is R2550 per maand plus R1000 deposito. Dit sluit in die skoonmaak van die huis gedurende die week, daar is n bediende was 2 keer n week was en stryk wat deur my betaal word. Sluit ook elektrisiteit en krag in. Jy is welkom om my te whatsup vir verdure besonderhede. Tokkie 083 708 3827. Dit is idiaal vir n ENKEL persoon wat naby Rand Airport werk, Wadeville, Alrode, Bedfordview, Edenvale, Germiston en Boksburg.

Published: May 20, 2017

tokkie211066
View Profile
R2 550

Kamer te huur / Room to rent

Chat
SHARE IT WITH A FRIEND