OLX

LoginSell
R1
Image of Kieriekies skoon maak dienste

Kieriekies

View Profile
R1

Kieriekies skoon maak dienste

Chat

Kieriekies skoon maak dienste

Ons dienste bied van huishoudelike en tuin skoon maak dienste tot op ruim na funksies en vele meer. Enige iets wat skoon gemaak kan word doen ons sonder moeite vir u met ‘n glimlag daarby. Ons het maanlikse kontrakte beskikbaar. Wat dus u huis of woonstel se skoon maak ‘n problem van die verlede is. Hoekom sal u dit self doen as ons skoon kan maak onder profesionele en ervare toesig? Ons tariewe is bekostigbaar en ons werk is perfek tot in die kleinste detail. Geen werk is te klein of groot vir ons. Kontak ons gerus vir gratis kwotasie. Tel: 063 696 4418

Kieriekies

View Profile
R1

Kieriekies skoon maak dienste

Chat
SHARE IT WITH A FRIEND

Free Classifieds in South Africa. © 2006-2017 OLX