Klere steamer 0
Klere steamer 0
1 / 4

Description

Whirlpool klere steamer te koop. Hy het n voetstuk met sak waarin jy klere sit om te stoom. Het stoom,droog en afkoel funksie met sy hanger en knippe om klere vas te pen.box met boek. Sit klere en en gaan aan met jou ander werk. Masjien stoom klere binne in sak. R500 of te ruil vir whu

R 500

Klere steamer

Daspoort & Ext, Pretoria, Gauteng
Nov 8

Contact the seller

mientjiegelderbloem
View Profile

Report this ad

Posted in

Daspoort & Ext, Pretoria, Gauteng