Sell
KweBeams Outdoor Beams
1 / 2

Description

KwêBeams

Draadlose Vroee Waarskuwing Stelsel

Meer oor KwêBeams Draadlose Vroeë Waarskuwing Stelsel:

1) Draadloos

2) “Keypad” na Beam ± 350m “Line of Site”

3) Beam tel Liggaams Temperatuur op, 18m Ver teen 90 Grade

4) Diere Vriendelik

5) Een-Hop-Netwerk Funksie

6) Beam werk tot 3 Jaar vanaf 3 Standaard AA Alkaliese Batterye

7) Ware Mobiele “Keypad” met 'n maklike “Touch User-Interface”

(Is nie nodig om te herlaai nie)

8) Werk op 868 MHz Frekwensie (minder dig om te verhoed dat

sein storing plaas vind)

9) Die Kwêbeams Buite Vroee Waarskuwing stelsel is ten volle funksioneel met slegs een Beam & een “Keypad” maar daar kan egter verskeie “Keypads” & Beams bygevoeg word op die stelsel.

10) Ingeboude “Repeater” Funksie vir die Verlengde Draadlose afstand

11) Ingeboude Sirene ( Sirene verstellings 1)Stil 2)1sec 3)10sec of wanneer die Paniek knoppie gedruk word Aktiveer al die Sirenes op dieselfde tyd)

12) Maklik om te Installeer, instel en bedryf

13) 8 Verstelbare Sensitiwiteit instellings

14) “Keypad” lig jou in wanneer Batterye begin pap word van elke Beam

SMS Eenheid:

1) Kwêbeams stelsel beheer via SMS

2) Maklik om te gebruik sonder enige installasie

3) Kwêbeams 868Mhz Repeater Funksionaliteit

4) Kennisgewing oor Kragonderbrekings

5) Programmeerbare “Output Relay” kan geaktiveer word met 'Alarm' OF 'Drop Call' sein

6) Tot 7 Dae Rugsteunkrag met Rugsteun Battery gekoppel

Pryse is soos Volg:

Draadlose 9Zone Keypad R1400.00

Draadlose Standaard Beams R1900.00 elk

Draadlose Anti-Masking Beams R2200.00 elk

SMS Eenheid R2600.00 (Opsioneel ekstra)

Repeater R780.00 (Opsioneel ekstra)

Relay Module R860 (Optional ekstra)

R 3,600

KweBeams Outdoor Beams

Mineralia, Middelburg, Mpumalanga
Jun 17
Seller description
OLX User
Member since Nov 2017
** *** ****
Show number

Posted in

Mineralia, Middelburg, Mpumalanga
AD ID 1065798364

Report this ad