Land cruiser bakkie 0
1 / 4

Description

Die land cruiser moet nog op gebou word,

Die engine is agter op die bakkie,

6 sylinder petrol engine,

Daar is nie ratkas by nie,

Daar is ekstra ratkasse en diesel engines beskikbaar,

Pryse is onderhandelbaar op die ekstras,

Waentjie word nie saam verkoop nie,

Bloemfontein.

Skakel vir meer inligting en fotos.

R 40,000

Land cruiser bakkie

Edenburg, Free State, South Africa
Jul 1
Seller description
** *** ****
Show number

Posted in

Edenburg, Free State, South Africa
AD ID 1055783501

Report this ad