Sell
Leeupoort 2 slkp houthuis te huur vir naweke,  naby Thabazimbe,Limpopo
1 / 20

Details

Surface size4 m2
Bedrooms2
Bathrooms1
FurnishedYes

Description

Oulike 2 slpk houthuis , met trappe te huur vir naweke en vakansies erg in die hartjie van die bosveld. Hy het ‘n mooi uitsig van bo af . Sonsondergang so mooi van bo af te sien. Dis ‘n 2 slpk huis wat bestaan uit oopplan kombuis, sitkamer met 2 slpk en 1 badkamer. Kombuis het 4 plaat stoof met oond , toaster ketel, en breekgoed. Daar is lugreling in die huis asook ‘n dakwaaier , wasmasjien is ‘n pluspunt Hier kan 5 gaste slaap . Bankbed kan aangewend word vir ‘n kind. Bring eie lakens, slope en handdoeke saam asb Daar is onderdak parkering. weber braai is beskikbaar. Geen Dstv in die huis nie. Kom en geniet die bosveld se stilte en diere geluide, asook sy lekker klimaat. Daar is n drankwinkel, klein winkel vir die nodigste, slaghuis en groot grasdak restaurant. Met Dstv in asook 'n snoekertafel. Daar is 3 swembaddens om in af te koel. Sy tarief is R600 per nag plus R400 adminfooi plus R60 vir hek registrasie Kontak nou vir Ina, om n bespreking in hierdie oulike plekkie te maak. Leeupoort is 56 km vanaf Leeupoort ,Koedoeskop 15 km, Bela bela 70Km, Brits 108 km, en Pretoria 170km.

R 6002 Bds - 1 Ba - 4 m2

Leeupoort 2 slkp houthuis te huur vir naweke, naby Thabazimbe,Limpopo

Leeupoort, Thabazimbi, Limpopo
Feb 17
Seller description
Inapimbronk
Member since May 2015
** *** ****
Show number

Posted in

Leeupoort, Thabazimbi, Limpopo
AD ID 1064822461

Report this ad