Sell
Leeupoort 3 slpk huis te huur vir naweke naby Bela Bela Limpopo 0
1 / 12

Details

Surface size5 m2
Bedrooms3
Bathrooms2
Broker feeNo
FurnishedYes
Pets allowedNo

Description

Selfsorg 3 slpk teeldak huis met 2 badkamers en gaste toilet by ingang asook 'n gastestort met wasbak , 1 vol badkamer met was masjien en 2 de badkamer met stort.

Die huis is gelee in n stil rustige area van Leeupoort

Die huis het lugreling, asook dakwaaiers Kombuis het stoof , mikrogolf, kombo yskas/vrieskas skottelgoedmasjien in .

Eet /Woonkamer met tafel en stoele. Lekker stofie waar vuur gemaak kan word vir winter, asook gemakstoele.

Geen Tv, geen radio, bring rekenaar saam met 3 G om programme te kyk. Of geniet die atmosfeer van die bosveld

Linne word verskaf , bring net eie handdoeke vir swem saam

Hoofslaap kamer met badkamer. Deur wat na buite gaan met buite stort

Hout dek met stoele ,buite braai met mooi uitsig oor die berg . Op Leeupoort is daar 3 swembaddens ,restaurant met 3 Dstv skerms, drankwinkel asook 2 klein winkels vir die nodige

Hierdie huis kan 7 gaste akommodeer

Baie bome vir parkering. Bring bergfietse saam.

Daar word n adminfooi van R400 vereis om bespreking te finaliseer

Om teleurstelling te voorkom skakel nou vir Ina om bespreking te maak

R 9003 Bds - 2 Ba - 5 m2

Leeupoort 3 slpk huis te huur vir naweke naby Bela Bela Limpopo

Leeupoort, Thabazimbi, Limpopo
4 days ago
Seller description
Inapimbronk
Member since May 2015
** *** ****
Show number

Posted in

Leeupoort, Thabazimbi, Limpopo
AD ID 1059378893

Report this ad