Sell
Leeupoort lieflike erf te koop R150,000 naby Koedoeskop ,Limpopo 0
1 / 9

Description

Leeupoort Lieflike erf te koop vir R150 000 , reg in die bosveld, naby Koedoeskop Limpopo.

Die erf is gelee in Heathstraat 1389, baie stil area van Leeupoort, waar die diere soos blouwildebeeste, vlakvarke, koedoes, rooibokkies , zebras en bosbokkies tussen die huise beweeg. Mooiste sonsondergang.

Kom en bou jou droomhuis, op die regte plek, ligging en klimaat soos jy dit graag wil he.

Kontak Ina nou om besigtiging te reel.

R 150,000

Leeupoort lieflike erf te koop R150,000 naby Koedoeskop ,Limpopo

Leeupoort, Thabazimbi, Limpopo
Feb 21
Seller description
Inapimbronk
Member since May 2015
** *** ****
Show number

Posted in

Leeupoort, Thabazimbi, Limpopo
AD ID 1064855453

Report this ad