Sell
Lied Van Die Swart Berge - Heinz G Konsalik. 0
1 / 12

Description

Lied Van Die Swart Berge - Heinz G Konsalik.

Ralf Meerholdt se koms verander hul wereld. Die stilte van Zabari word versplinter. Die rustige leefwyse van die veeboere in die hart van die Swart Berge word drasties verander. Tradisies van eeue gaan tot niet ...

• Tweedehandse boek.

• Hardeband met omslag.

• Afrikaans.

• 21 CM.

• 188 Bladsye.

• {Omslag geskeur nie goeie kondisie nie}

• {Plakker merke in die boek}

• {Naam en van}

• {Stempels in die boek}

• {Bladsye het klein skeure aan die onderkant van die blaaie}

• {Naam geskryf oor een van die blaaie waar gelees moet word}

• {Bladsy geskeur reggemaak}

• {Tee Kolle}

• {Merke in die boek op meeste van die blaaie}

• {Iets geskryf aan die agtekant binne in die boek by die swart gedeelte}

• {Kyk asb na al die foto's}

• REF: 3362.

• Fiksie.

• Konsalik Boek.

• Afrikaans Konsalik Boek.

• Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

R 100

Lied Van Die Swart Berge - Heinz G Konsalik.

Bracken Downs, Alberton, Gauteng
Oct 10
Seller description
Boekeandbooks
Member since Jan 2016
** *** ****
Show number

Posted in

Bracken Downs, Alberton, Gauteng
AD ID 1060689403

Report this ad