Sell
Lovably Babasorg 0

Description

Babasorg in Waverley. Gaan net klein groepie hê. 7 uur tot 5h30 smiddae. Vanaf 1 maand tot 3 jr. Hulle sal net die beste aandag en liefde hier kry. Ek het 'n diploma in kinder opvoeding van geboorte af. Asook kinderberading diploma. Die maandlikse fooi R3500 'n maand. So as U belangstel asb kontak my en wees welkom om te kom kyk. Hulle sal hier by ons kan leer en groei met al die liefde en aandag wat ons offer. Het 7 jaar terug babasorg gehad en toe gewerk by naskool maar my liefde vir die babatjies is beslis wat ek wil doen.

R 3,500

Lovably Babasorg

Waverley, Pretoria, Gauteng
Jan 14
Seller description
Chamonix
Member since Oct 2018

Posted in

Waverley, Pretoria, Gauteng
AD ID 1061521705

Report this ad