Sell
Lusern 1ste en 2de graad 0
1 / 3

Description

Ronde bale lusern, weeg 200kg tot 300 kg per baal.

1ste Graad @R3200 per ton (200bale)

2de Graad @R2400 per ton

(100 bale)

Alles is 2020 se snysel. Beperkte voorraad. Geleë 17km buite Graaff-Reinet. Eie vervoer, ons doen nie aflewerings nie.

Skakel of what's up

Ettiene

R 3,200

Lusern 1ste en 2de graad

Adendorp, Eastern Cape, South Africa
Jun 29
Seller description
Ettiene Larson
Member since Sep 2018

Posted in

Adendorp, Eastern Cape, South Africa
AD ID 1062790364

Report this ad