MEENTHUIS - POTCHEFSTROOM 0
1 / 20

Details

Surface size107 m2
Bedrooms2
Bathrooms1
Type of PropertyDuplex
Listed byAgent
Parking LotYes
Broker feeYes
FurnishedNo
Pets allowedYes

Description

BAIE SENTRAAL EN DIEREVRIENDELIK

Pragtige duples meenthuis met 2 groot slaapkamers,

Baie unieke Badkamer met bad, stort en wasbak

Aparte toilet

Reuse oopplan sit/eetkamer wat uitloop op pragtige tuintjie

Kombuis met baie kaste en gas sowel as elektriese stoof

Klein privaat agterplasie vir wasgoed

Die eiendom is uiters netjies en in die hartjie van potchefstroom

Naby skole asook inkopiesentrums

Toesluit motorhuis

Baie veilig en heeltemal omhein

Uiters netjiese kompleks met slegs 5 meenthuise

Kontak Linda by 082 785 3951

R 740,0002 Bds - 1 Ba - 107 m2

MEENTHUIS - POTCHEFSTROOM

Baillie Park, Potchefstroom, North West
Feb 14
Seller description
** *** ****
Show number

Posted in

Baillie Park, Potchefstroom, North West
AD ID 1058327266

Report this ad