Sell
Melkbokke, Saanen Milking Goats 0
1 / 12

Description

Saanen Melk bokke Te Koop. Al die bokke is uit goeie bloedlyne en lewer baie melk.

13 Groot ooie. Dragtig en moet in begin Maart Lam. Gedek deur goeie Saanen Ram uit Fairview kudde. Sal tweede of derde Laktasie wees van ooie. R1400.00 stuk.

1 Groot Ram R1500.00stuk.

8 Jong Ooie 8 maande plus oud. R900.00 stuk.

10 Hammels 8 maande plus oud R 800.00

2 Jong Ram Lammers 5 maande oud. uit ingevoerde bloedlyne. goeie vervangens ramme.R600.00 stuk.

1 Bok/Bees Mobile Melk masjien in baie goeie toestand. 2 emmers en exstra spaar klosse en onderdele R11000.0

R 1,400

Melkbokke, Saanen Milking Goats

Albertinia Rural, Albertinia, Western Cape
Feb 2
Seller description
Wikus
Member since Mar 2016
** *** ****
Show number

Posted in

Albertinia Rural, Albertinia, Western Cape
AD ID 1061707343

Report this ad