Meubel stukkies te koop 0
1 / 5

Description

Enkel spieël tafel.

Spieël wat teen di muur hang.

Slaapkamerstel - grys kopstuk met bedkassies en spieël tafel.

2 enkel bedjies wat ook as bunk beddens kan dien sonder mattasse.

Dan het ek ook n dubbelbed met matras en staal raam as "base" di springs is nog styf en kan verstel word. Alle pryse is billik onderhandelbaar. Ons trek na n kleiner huis en kan ni alles saamvat ni. Whats apps welkom kontak my gerus 0799158172 Jessica

R 500

Meubel stukkies te koop

Hartbeesfontein, Klerksdorp, North West
Jan 10
Seller description
** *** ****
Show number

Report this ad

Posted in

Hartbeesfontein, Klerksdorp, North West