OLX

LoginSell
R100
Image of Mills & Boon - Keurbundel 3 in 1 - Afrikaans - Jacklin.
Image of Mills & Boon - Keurbundel 3 in 1 - Afrikaans - Jacklin.

Boekeandbooks

View Profile
R100

Mills & Boon - Keurbundel 3 in 1 - Afrikaans - Jacklin.

Chat

Mills & Boon - Keurbundel 3 in 1 - Afrikaans - Jacklin.

Mills & Boon - Keurbundel 3 in 1 - Afrikaans - Jacklin. Titels in die keurbundel sluit in: Die ongetemde Argentyn – Susan Stephens. Die heerdende polokampioen Nero Caracas buig voor geen man ... en beslis nie voor vroue nie ! Met rooiwarm Latynse bloed wat deur sy are bruis, kry hy wat hy wil he. Haar man van die berge – Cindi Myers Onder gewone omstandighede sou Sierra dit nie naby die berge gewaag het nie, wat staan nog saam met n ou soos Paul vir wie bergklim al is wat saak maak. Die mesie van Manhattan ken die slegte kant van n avontuurlike bestaan maar alte goed. Teen haar sin verlief op die sjeik – Fiona McArthur. Die vurige onafhanklike Carmen O'Shannessy verkeer in n ernstige penarie. Dis n oplossing vir haar finansiele ellendes toe sy vroedvrou vir die koningshuis van Zandorro word, maar nou moet sy saam met die begeerlik aantreklike prins Zafar werk. • Tweedehandse boek. • Sagteband. • Afrikaans. • Mills & Boon / Keurbundel. • 22Cm. • 480 Bladsye. • Goeie kondisie (A+). • 072 501 3890. • REF: 297. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

Boekeandbooks

View Profile
R100

Mills & Boon - Keurbundel 3 in 1 - Afrikaans - Jacklin.

Chat
SHARE IT WITH A FRIEND

Free Classifieds in South Africa. © 2006-2017 OLX