Sell
Miniature horse for sale
1 / 5

Description

MERRIE TE KOOP

Ras: Miniatuurperdjie

Geslag: Merrie

Ouderdom: Tussen 3 & 4 jaar oud

Kleur: Donker, wit sokkies

Hoogte: +- 94 cm hoog

Registrasie: Ongeregistreerd

Beakrywing: Loop huidiglik by geregistreerd miniatuur hings

Gesondheid: Gedip & Gedose

Hantering: Loop in die veld, nog nie mak nie.

Kort nog tyd & aandag met hantering

Prys: R5000

Geleë tussen Senekal & Arlington, in die Vrystaat.

Vervoer moet self gereël word.

Kontak gerus vir Anzelle Swanepoel vir enige navrae.

R 5,000

Miniature horse for sale

Matwabeng, Senekal, Free State
Apr 13
Seller description
Anzelle Swanepoel
Member since Feb 2021

Posted in

Matwabeng, Senekal, Free State
AD ID 1065280554

Report this ad