Sell
Motor verkoopsman. 0

Details

I am:Offering a job
Company nameSCHRENK MOTORS
PositionFull time
Minimum experience (years)5
Maximum experience (years)5
Salary periodMonthly
Salary from7500
Salary to12000

Description

Motor verkoopsman benodig. Vorige ondervinding in motor verkope met toepaslike verwysings 'n absolute vereiste.

Persone wat integriteit het, akkuraat, gedissiplineerd, self gemotiveerd is en onder druk kan werk kan aansoek doen.

R 7500, 00 per maand plus kommissie.

Skakel asb vir Dolf Schrenk by kantoorure alleenlik.

(08H00 tot 17H00)

R 7500 - 12000 | Monthly

Motor verkoopsman.

Kenmare, Krugersdorp, Gauteng
Sep 16
Seller description
DOLF SCHRENK
Member since Nov 2014
** *** ****
Show number

Posted in

Kenmare, Krugersdorp, Gauteng
AD ID 1060450803

Report this ad