LoginSell
R150
Image of n Nuwe Dagbreek - Karen Kingsbury - Dagbreek Reeks #1.
Image of n Nuwe Dagbreek - Karen Kingsbury - Dagbreek Reeks #1.
Boekeandbooks
View Profile
R150

n Nuwe Dagbreek - Karen Kingsbury - Dagbreek Reeks #1.

Chat

n Nuwe Dagbreek - Karen Kingsbury - Dagbreek Reeks #1.

n Nuwe Dagbreek - Karen Kingsbury - Dagbreek Reeks #1. In hierdie boek is Dayne Matthews en Katy Hart vasbeslote om hulle lang verwagte troudag geheim te hou van die paparazzi. Terwyl hulle aan die troureëlings werk, word hulle verhouding al sterker en sterker. John Baxter is verheug dat sy oudste seun net 'n paar kilometer weg gaan huis opsit. Hy is egter nie so seker hoe sy kinders 'n situasie gaan hanteer waarvan hy nie meer kan wegvlug nie, naamlik sy gevoelens vir sy vriendin Elaine. Intussen is die Flanigan-gesin in 'n stryd gewikkel oor julle jong losserder, Cody Coleman - Jim Flanagin se stervoetbalspeler. Na 'n alkohol-oordosis moet Cody vir sy lewe veg. Net die Here se genade en 'n wonderwerk kan hom van die randjie van die dood red - fisiek en geestelik. Tweedehandse boek. Sagteband. Afrikaans. 21 Cm. Dagbreek Reeks #1. 286 Bladsye. Goeie kondisie (A). 072 501 3890. REF: 309. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

Published: Dec 01, 2016

Boekeandbooks
View Profile
R150

n Nuwe Dagbreek - Karen Kingsbury - Dagbreek Reeks #1.

Chat
SHARE IT WITH A FRIEND

Free Classifieds in South Africa. © 2006-2017 OLX