Sell
Nuutgeboude kampwa 0
1 / 12

Details

MakeOther
Year2019
Mileage0 km
ConditionNew

Description

Nuutgeboude kampwa volledig met registrasiepapiere

Kampwa met ingeboude kombuis aan agterkant

Groot neuskas voor

Volledige voltent en kan ook gebruik word as rally tent

Grondseil

Battery

12 volt en 220 krag

Wa het dubbelbed matras binne

Tarra van wa 400 kg

Bruto gewig 750 kg

Ongerem

40 L vrieskas kan in neuskas pas

PRYS VERLAAG NA R37,000 onderhandelbaar

Koos van Rensburg, Riebeeckstad Welkom

Verkoop omrede dit gebou is as my stokperdjie

R 37,0002019 - 0 km

Nuutgeboude kampwa

Riebeeckstad, Welkom, Free State
Jan 21
Seller description
Koos van Rensburg
Member since Feb 2016
** *** ****
Show number

Posted in

Riebeeckstad, Welkom, Free State
AD ID 1061594832

Report this ad