Sell
Ontdek die lewe ... met n glimlag - Johan Smit. 0

Description

Ontdek die lewe ... met n glimlag - Johan Smit.

45 Sketse wat bemoedig en opbeur.

Die lewe is mooi, want die God wat vir ons die lewe gee, wil ons graag met sy genade bederf. n Mens ontdek die mooi van die lewe in die erns en humor wat oor jou pad kom. Die meeste van die ervarings in in hierdie bundel is gewone dinge wat vir die skrywer buitegewone betekenis gekry het, n aantal menslike ervarings wat n onuitwisbare merk op sy lewe gelaat het.

Moenie toelaat dat die opwinding en vreugde van die lewe by jou verbygaan omdat jy nie fyn genoeg luister of skerp genoeg waarneem nie. En moet nooit ophou om jou oor God se genade te verwonder nie. Die meeste van hierdie 45 sketse het oorspronklik Die Voorligter verskyn. Geniet dit saam met Johan Smit, en ontdek die lewe ... met n glimlag!

Tweedehandse boek.

Sagteband boek.

Goeie kondisie (A+)

Afrikaanse boek.

162 Bladsye.

Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

R 50

Ontdek die lewe ... met n glimlag - Johan Smit.

Bracken Downs, Alberton, Gauteng
Apr 1
Seller description
Boekeandbooks
Member since Jan 2016
** *** ****
Show number

Posted in

Bracken Downs, Alberton, Gauteng
AD ID 1062205950

Report this ad