OLX

LoginSell
R4,700
Image of Hoogelee
Image of Hoogelee
R4,700

Hoogelee

Chat

Hoogelee

How many bathrooms?

1

How many bedrooms?

1

Is it furnished?

Yes

Is there a broker fee?

No

Are pets allowed?

No

+ 5

Pragtige hooggelee woonstel teen die Maggaliesberg in Wonderboom Suid met uitsig oor Pretoria stad. Onmiddelik beskikbaar. Baie privaat, rustig en stil. Groot slaapkamer, badkamer, kombuis en sitkamer, groot stoep. DSTV compact, Wi-Fi en water en ligte ingesluit. Ten volle gemeubileerd met wasmasjien en tuimeldroer. Twee enkelbeddens wat in dubbelbed omskep kan word. Veilige onderdak parkering. 25 Trappe tot bo by woonstel. Soek stil, rustige en sober persoon of paartjie. Een maand huur se deposito word verlang en huur is een maand vooruit betaalbaar. Deposito kan afbetaalbaar word oor 3 x maande. Solank u die advertensie sien, is woonstel nog beskikbaar.

R4,700

Hoogelee

Chat
SHARE IT WITH A FRIEND

Free Classifieds in South Africa. © 2006-2017 OLX