Sell
Op soek na plaas werk 0
1 / 1

Details

I am:Looking for a job
Company namePieter
PositionFull time
Minimum experience (years)10
Maximum experience (years)10
Salary periodWeekly
Salary from1500
Salary to12000

Description

Ek het 6 jaar ondervinding van plaas werk bees en perde boer het ook biekie voer en lekke gemaak kan beeste in enttings doen horings brand dragtigheid toets en nog baie meer kan ook draad span hoek stutte bou of herstel kan wind pompe reg maak krippe damme en nog baie meer

R 1500 - 12000 | Weekly

Op soek na plaas werk

South Ridge, Kimberley, Northern Cape
Feb 11
Seller description
Pieter
Member since May 2019

Posted in

South Ridge, Kimberley, Northern Cape
AD ID 1064146259

Report this ad