Sell
Pekigenes male 0
1 / 2

Description

Lazlo is 3jr oud wat ek ingeneem het omrede sy vorige ouers n baba gekry het en hul bang was hy gaan jaloers wees. Ongelukkig is ons kompleks reels glo net 1 klein hondtjie word toe gelaat, soek asb liefdevolle huis vir hom. Hy is baie lief vir sy pille kossies maar eet enige iets basies. Hy is opreg en n pragtige ou siel. Hy hou van by jou voete le en rus.Hy is ook gehouse train .

Lazlo is a 3year old pekigenes in need of a home. He is house trained. An attention seeking lovable dog with good manners. I took him in from his previous owners but our complex rules is that we are only allowed 1 small dog. Price is also negotiable. Please either sms whatsapp or call only

R 500

Pekigenes male

Uitsig, Bloemfontein, Free State
6 days ago
Seller description
Elane
Member since May 2015
** *** ****
Show number

Posted in

Uitsig, Bloemfontein, Free State
AD ID 1061816033

Report this ad