Sell
Plaas 34.5 hektaar 0
1 / 12

Description

34.5 hektaar plaas brits omgewing

10 hektaar lande onner ouvoor kanaal met 2toring spulpunt en besproeings pype

2.5hektaar lande bokant ouvoor kanaal met sement kanaal water inlysting

4hektaar onbewerkte lande met moederlyn en hydrant punte

300m rivier front teen krokodil rivier

Ouvoor kanaal loop deur die plaas

Groot plaasdam wat deur kanaal gevoed word vir besproeing

Baie visspesies soos Bass Kurper Karp Baber Makriel kom in die dam voor

N spruit wat 365dae vd jaar vol is loop deur die plaas

Groot bos gedeelte teen spruit met baie potensiaal vir karavaan staanplekke,tent staanplekke

Pragtige groot rotse en rots afgrond maak deel uit vd die bos teen die spruit(n moet sien)

2Groot woonhuise en groot stoor

1e huis is 3slaapkamers,2badkamers,sit-eetkamer,kombuis(nuwe kaste) kombuis het n inloop kluis,waskamer,garage en motor afdak

2e huis is 4slaapkamers,2badkamers,kombuis,spens,2sitkamers,eetkamer,stoep kamer,buite toilet met stort

Groot stoor 300vk/m opgedeel in 2groot store en 2kleiner store met groot afdak langs stoor

Baie sterk boorgat met 3fase krag

R 3,500,000

Plaas 34.5 hektaar

Kleinfontein, Brits, North West
Jan 14
Seller description
Richard
Member since Sep 2019

Posted in

Kleinfontein, Brits, North West
AD ID 1061525692

Report this ad