Sell
Plaashuis te huur Griekwastad distrik (Pensionarise) 400 0
1 / 6

Details

Surface size300 m2
Bedrooms3
Bathrooms2
Type of PropertyHouse
Floors1
Listed byOwner
Parking LotYes
Broker feeNo
FurnishedNo
Pets allowedYes

Description

Vir pensionarise wat nog lus is vir die lewe en wat van die plaas lewe hou maar tog rustig wil wees. Baie netjies 3 slaapkamer met ingeboude kaste 2 badkamer, pragtige kombuis met baie pak plek, sit/eetkamer met n pragtige kaggel vir die winter, studeer kamer, lekker groot stoep en tuin met braai plek. Klink soos die lewe! Die plekkie wag vir die regte persoon in die Griekwastad distrik. Huur R4000 per maand wat water en krag insluit. Deposito R4000. Kontak Leonie Vermeulen op WhatsApp call . Dadelik beskikbaar.

R 4,0003 Bds - 2 Ba - 300 m2

Plaashuis te huur Griekwastad distrik (Pensionarise) 400

Griekwastad, Northern Cape, South Africa
Sep 10
Seller description
Leonie
Member since Sep 2019
** *** ****
Show number

Posted in

Griekwastad, Northern Cape, South Africa
AD ID 1060394204

Report this ad