OLX

LoginSell
R199,950
Image of Polaris 570 EFi Mid Size en Full Size Beskikbaar
Image of Polaris 570 EFi Mid Size en Full Size Beskikbaar
R199,950

Polaris 570 EFi Mid Size en Full Size Beskikbaar

Chat

Polaris 570 EFi Mid Size en Full Size Beskikbaar

Year

2016

Make

Polaris

Condition

New

+ 3

Mid Size R199 950 - Full Size R219 950 As jy 'n Side-X-Side soek, is dit moeilik om te kies watter een vir jou gaan werk want almal is gemaak om jou lewe op jou plaas makliker te maak en mooi bakkie mooi te hou. Om jou te help het ek hier 2 Polaris side-x-sides gevat en langs mekaar gesit en gaan jou die verskille tussen die 2 wys. As jy die prys gesien het sal jy sien daar is 'n verskil tussen die 2. Hier volg die verskille tussen die 570 Midsize en 570 Full Size: *Sleep Krag: Mid Size 680kg - Full Size 900kg *Dra Krag: Mid Size 450kg - Full Size 680kg *Grond Vryhoogte: Mid Size 254mm - Full Size 305mm *Petrol Tank: Mid Size 34L - Full Size 38L *Dimensies: Mid Size 2.79m x 1.47m x 1.85m - Full Size 2.96m x 1.52m x 1.93m *Persone Sit: Mid Size 2 persone - Full Size 3 Persone *Ligte: Mid Size 50W High Ligte, LED Agter - Full Size 55W Low en 60W High, LED Agter *12V Outlets: Mid SIze 1 - Full Size 2 Soos jy kan sien is daar 'n redelike verskil tussen die 2 Polarisse. Dit hang af vir watse doel jy die Polaris benodig. Ons Bied: *Finansiering *Inruilings *Aflewering As jy belangstel en soek meer inligting, kontak my Leon by 079 550 4249

R199,950

Polaris 570 EFi Mid Size en Full Size Beskikbaar

Chat
SHARE IT WITH A FRIEND

Free Classifieds in South Africa. © 2006-2017 OLX