Sell
Pop Corn - Diere Voer / Animal Feeds 0
1 / 3

Description

50 Kg Sakke Pop Corn (Gespringde Mielies) - Voer Vir Beeste, Skape, Bokke, Varke, Wild, Hoenders. Bestaan uit Pop Corn (Gespringde Mielies), Halfgespringde Pop Corn en Heel mielies.

Volume = 50 kg - Dit Is Nie Suiwer Mielies nie!!! Lees Asb.

Kan gebruik word as goedkoop aanvulling in Voermengsels vir enige diere. Ons lewer af vir bestellings van 50 sakke in 'n radius van 10 km rondom Bloemfontein.

100 Sakke en meer R30 elk - Self Laai (Geen Vervoer Beskikbaar Nie).

600 plus sakke beskikbaar elke week.

R 35

Pop Corn - Diere Voer / Animal Feeds

Bainsvlei, Bloemfontein, Free State
Nov 18
Seller description
Johan van Eeden
Member since Sep 2010
** *** ****
Show number

Posted in

Bainsvlei, Bloemfontein, Free State
AD ID 1063525282

Report this ad