Sell
Pragtige Jong Labrador 0
1 / 3

Description

Pragtige jong Labrador teef. Vanaf gerigistreerde ouers. Is reggermaak

en het al haar inspuitings gehad. Vriendelike, mooi geaardheid maar tog

beskermend met haar huisgesin. Verkoop omdat sy nie aanpas op die plaas

nie (oorspronklike eienaar geimmigreer). Prys is onderhandelbaar.

R 3,000

Pragtige Jong Labrador

Bloemfontein Rural, Bloemfontein, Free State
Feb 1
Seller description
Jim Lowings
Member since Jan 2016
** *** ****
Show number

Posted in

Bloemfontein Rural, Bloemfontein, Free State
AD ID 1061702995

Report this ad