Login
PRAGTIGE RUIM HUIS MET 2 WOONSTELLE 0
1 / 8

Details

Surface size2000 m2
Bedrooms4
Bathrooms2
Type of PropertyHouse
Floors3+
Listed byAgent
Parking LotYes
Broker feeYes
FurnishedNo
Pets allowedYes

Description

SOEK U 'N PRAGTIGE RUIM FAMILIE HUIS ASOOK GOEIE INKOMSTE??

Dan is dié huis perfek!! Geleë in 'n stil gewilde woongebied :

4 Slaapkamer woning (met ingeboude kaste), 2 vol badkamers, Sitkamer, Eetkamer, TV Kamer, Dubbel motorhuis, Dubbel Motorafdakke, 2 Lapas, Alarm, Lugverkoeling en boonop pragtige gevestigde tuin.

BONUS : 2 WOONSTELLE

WOONSTEL #1 :

2 Slaapkamer met ingeboude kaste.

1 Vol badkamer

Kombuis

Onthaalarea

Toesluit Dubbel Motorafdakke

Privaat ingang

Huurinkomste : R6500

WOONSTEL #2 :

1 Slaapkamer met ingeboude kaste

Ruim sitkamer

Badkamer

Kombuis

Privaat onthaalarea met braai

Dubbel toegeboude motorhuis

Enkel motorafdak

Huurinkomste : R5000

Prys : R1.750 000.

ALLEENMANDAAT MADS

Elizma : 0824664512

MADS PROPERTIES

R 1,750,0004 Bds - 2 Ba - 2000 m2

PRAGTIGE RUIM HUIS MET 2 WOONSTELLE

Kestellhof, Kimberley, Northern Cape
Feb 25
Seller description
** *** ****
Show number

Posted in

Kestellhof, Kimberley, Northern Cape
AD ID 1058431094

Report this ad