Sell
Pragtige selfsorg woonstel te huur vir n lekker vakansie by die see!!
1 / 12

Details

Surface size50 m2
Bedrooms1
Bathrooms1
Broker feeNo
FurnishedYes
Pets allowedNo

Description

1 slaapkamer, 1 badkamer woonstel beskikbaar in n veilige woonstel blok met n toesluit motorhuis vir 1 voertuig, 2 sleeper couches, Pragtige see uitsig, met die naaste strand net n paar meter in die pad af.

Slaap plek vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Pryslys is as volg:

BUITE SEISOEN

R750 per dag

R40 DSTV fooi per dag

asook n R200 skoonmaak fooi vir dienste om op te kom ruim as woonstel verlaat word

BINNE SEISOEN:

R1150 per dag

R40 DSTV fooi per dag

Asook n R200 fooi vir skoonmaak dienste as die woonstel verlaat word

20% deposit bevestig bespreeking

Beskikbaar vanaf die volgende datums:

09 September tot in met die 05 December

En dan weer vanaf die 19 December tot in met January beskikbaar

Enige datums nie genoem hier Bo nie is klaar bespreek

Woonstel besonderhede:

Woonstel 48

Agulhas woonstelle

3 topham road

Doonside

Amanzimtoti.

R 7501 Bds - 1 Ba - 50 m2

Pragtige selfsorg woonstel te huur vir n lekker vakansie by die see!!

Athlone Park, Amanzimtoti, KwaZulu Natal
Sep 28
Seller description
Renska
Member since Sep 2021

Posted in

Athlone Park, Amanzimtoti, KwaZulu Natal
AD ID 1066531690

Report this ad