Description
This is the perfect business property for sale in Kimberley. There are a lot of new developments happening in the area (complexes, garages, etc). It is on the corner of a robot intersection between two busy streets (Carters Road and Long Street, Kestellhof). The property has three street fronts (the previously mentioned Carters Road and Long Street, as well as a service entrance via West Street) making it easily sub-dividable. It is truly massive (on the photo: includes the blue IMAN building on the left, all the way to the end of the purple palisade on the right). The property also has a great rental income from four businesses renting on the premises.
Hierdie is die perfekte besigheidseiendom te koop in Kimberley. Daar is baie nuwe ontwikkelings in die omgewing (komplekse, vulstasies, ens.). Dit is op die hoek van 'n robotkruising tussen twee besige strate (Cartersweg en Longstraat, Kestellhof). Die eiendom het drie straatfronte (die voorheen genoemde Cartersweg en Longstraat, asook 'n diensingang via Weststraat) wat dit maklik onderverdeelbaar maak. Dit is werklik massief (op die foto: vanaf die blou IMAN-gebou aan die linkerkant, tot aan die einde van die pers palissade aan die regterkant). Die eiendom het ook 'n groot huurinkomste van vier besighede wat op die perseel huur.
Prime Business Property For Sale/Uitstekende Besigheidseiendom Te Koop
Posted in
Report this ad