Sell
Pypkar
1 / 10

Description

Pypkar te koop. Hy start en ry. Kort net seats. Kry wel seats by hulle moet net oorgetrek word.

Engine het nuwe pistons, sleeves en ringe in met nuwe pype waar jou pushrods deur gaan.

Wat saamkom:

- 2 heads van ou engine

-ou engine blok

- ou exhausts

- ou carburetor

- ou altenator wat nog moet werk

- nuwe camshaft bearing nog in boks

- nuwe main bearing set nog in boks

- engine bearings nog in boks

- nuwe camshaft nog in plastic

- nuwe valve locks

- nuwe pump assembly

- klomp nuwe gaskets en rubbers en seels

-ou sleeves

- pistons wat nog kan werk

- ou camshaft

- ou crankshaft

- ou valves

- 4 ou rims die een is bietjie baie geroes

- 2 ou agter tires wat nog mooi is

- 2 voor wiele met rims

- klomp ander spares en parte nog

Kan basies n 2de engine aanmekaar sit met alles

R 20 000 vir alles.

Meer inligting en fotos kontak:

Roelf

Leandra Mpumalanga

R 20,000

Pypkar

Leslie, Leandra, Mpumalanga
Apr 9
Seller description
Roelf van der merwe
Member since Jul 2015
** *** ****
Show number

Posted in

Leslie, Leandra, Mpumalanga
AD ID 1065253294

Report this ad