OLX

LoginSell
Image of R50 per Halfuur Kitaar lesse !!!

R50 per Halfuur Kitaar lesse !!!

Chat

R50 per Halfuur Kitaar lesse !!!

Hi my naam is Jacques en ek gee guitar lesse vir kinders onder 13 ek kan musiek lees ken al die akoorde op kitaar en speel vir 2 christelike jeugbands. Ek wil graag my passie met jong kinders deel. Ek kan Acoustic en electric guitar lesse gee Skakel my: 0744130716 of whatsapp vir beskikbare tye Die kostes is R200 per maand vooruitbetaalbaar

R50 per Halfuur Kitaar lesse !!!

Chat
SHARE IT WITH A FRIEND

Free Classifieds in South Africa. © 2006-2017 OLX