Sell
Rhonda Byrne Die Geheim 0

Description

Dié boek wat die wêreld op loop het, is nou in Afrikaans beskikbaar. Die Geheim onthul die misterie van die verborge potensiaal in elkeen van ons. Fragmente van Die Geheim is gevind in tradisionele verhale, literatuur, gelowe en filosofieë deur die eeue heen. Die handjievol mense wat die krag van Die Geheim ontdek het, het bekend geword as die mees uitsonderlike mense wat nog ooit gelewe het. Onder hulle was: Plato, Da Vinci, Galileo en Einstein. Nou word Die Geheim met die hele wêreld gedeel. Condition: very good. Price R250

R 250

Rhonda Byrne Die Geheim

North Riding, Randburg, Gauteng
Jun 30
Seller description
Hellobooks
Member since Sep 2017
** *** ****
Show number

Posted in

North Riding, Randburg, Gauteng
AD ID 1061679206

Report this ad