Sell
Ruim 2 slaapkamer 2 badkamer woonstel privaat te huur naby NWU
1 / 8

Details

Surface size1234 m2
Bedrooms2
Bathrooms2
Type of PropertyFlat
Listed byOwner
Parking LotYes
Broker feeNo
FurnishedNo
Pets allowedNo

Description

Die huur vir 2021 is R6600 per maand (R3300 per woonstelmaat) - koopkrag uitgesluit.

DADELIK BESKIKBAAR

Oxford kompleks - Malherbe straat 33

Hierdie woonstel is op die boonste verdieping met sy stel eie trappe. Veiligheidsdeur en diefwering.

As jy instap is daar 'n oopplan kombuis en ruim leefarea.

Weerskante van die leefarea is daar 'n slaapkamer aan elke kant, elk met sy eie en-suite badkamer.

Die kamers is ruim en kan 'n dubbelbed neem. Daar is ook ingeboude kaste en lessenaar in elke kamer.

Die badmakers het elk 'n stort, wasbak en toilet.

Koopkrag

Twee skadunet parkerings.

Braaigeriewe op perseel

Safricom hotspot in kompleks (goeie opvangs)

Die kompleks is lekker klein met min of meer 20 eenhede. Rustig en stil.

Stapafstand van kampus, OK Grocer, slaghuis, 24/7 kafee by vulstasie, die Bult, ens.

Hierdie woonstel is ideaal vir 'n broer en suster wat wil deel of dames wat graag elk haar eie badkamer wil hê.

(Let wel die woonstel word as eenheid verhuur en nie per kamer nie)

R 6,6002 Bds - 2 Ba - 1234 m2

Ruim 2 slaapkamer 2 badkamer woonstel privaat te huur naby NWU

Bult East, Potchefstroom, North West
Sep 15
Seller description
Reinette K
Member since Jul 2015

Posted in

Bult East, Potchefstroom, North West
AD ID 1064220619

Report this ad