Sell
Ruim 4 slaapkamer huis in rustige Vaalpark straat
1 / 9

Details

Surface size255 m2
Bedrooms4
Bathrooms2
Type of PropertyHouse
Floors1
Listed byOwner
Parking LotYes
Broker feeNo
FurnishedNo
Pets allowedYes

Description

Geniet hierdie 4 slaapkamer huis met twee badkamers (een met stort en een met bad). Dubbel motorhuis met direkte toegang vanuit huis. Ruim leefarea met groot kombuis. DSTV skottel en internet vesel reeds geïnstalleer. Tuin word weekliks gediens. Voorafbetaalde elektrisiteit. Eerste 20kl se water by huurbedrag ingesluit. 'n Deposito van R 8500 by kontrak ondertekening word benodig. Eerste maand se huur is R7300, waarna huur R 8750 per maand is.

R 7,3004 Bds - 2 Ba - 255 m2

Ruim 4 slaapkamer huis in rustige Vaalpark straat

Vaalpark, Sasolburg, Free State
Yesterday
Seller description
Mauritz
Member since Mar 2015
** *** ****
Show number

Posted in

Vaalpark, Sasolburg, Free State
AD ID 1059792002

Report this ad