Sell
Ruim bachelor woonstel naby NWU privaat te huur
1 / 7

Details

Surface size123 m2
BedroomsStudio
Bathrooms1
Type of PropertyFlat
Listed byOwner
Parking LotYes
Broker feeNo
FurnishedNo
Pets allowedNo

Description

Oxford kompleks - Malherbe straat 33

Beskikbaar Januarie 2022

Hierdie woonstel is op die onderste verdieping met 'n voor- en agterdeur. Veiligheidsdeure en diefwering.

As jy instap is daar 'n oopplan met kombuisie, leefarea / slaapkamer (plek vir bank, eet tafeltjie, bed en bedkassie).

Aparte badkamer met stort, wasbak en toilet.

Die woonstel is ruim en kan 'n dubbelbed neem. Daar is ook ingeboude kaste en lessenaar en kaste.

(mure nie meer geel soos op fotos ;-))

Koopkrag.

1 Skadunet parkering

Braaigeriewe op perseel

Safricom wifi hotspot asook fibre in kompleks (goeie opvangs) wat op eie rekening geaktiveer kan word.

Die kompleks is lekker klein, rustig en stil.

Stapafstand van kampus (Onderwys Fakulteit), OK Grocer, slaghuis, 24/7 kafee by vulstasie, ens.

R 3,900Studio Bds - 1 Ba - 123 m2

Ruim bachelor woonstel naby NWU privaat te huur

Die Bult, Potchefstroom, North West
Sep 15
Seller description
Reinette K
Member since Jul 2015

Posted in

Die Bult, Potchefstroom, North West
AD ID 1066447477

Report this ad