Sell
Ruim woonhuis op landbouhoewe naby Randfontein 0
1 / 10

Description

Lekke ruim siersteen woonhuis en 'n pragtige landbouhoewe nou beskikbaar naby Randfontein.

10 Km vanaf Tambotie Mall met moderne winkels en geriewe. Goeie skole, en mediese fasiliteite.

Te huur of te koop!

3 Slaapkamers, 2 badkamers, groot sitkamer met 'n kroeg gerieflike kombuis aan groot eetkamer. Skoon teelvloere en 'n lekker stoep. Toesluit motorhuis vir 2 voertuie. Songeyser hou elektrisiteits koste laag.

Mooi tuin met baie vrugtebome en pragtige sierbome.

Werkskamer met werksbank.

2 Vertrek huis vir bediende

Stalle en weiding kampe vir diere.

Sterk boorgat met volop water en besproeings pompe en ondergrondse besproeingspype.

Kom woon rustig in die platteland maar naby genoeg aan die geriewe van die stad.

Baie veilige omgewing naby aan bure.

Kontak die eienaar nou om teleurstelling te voorkom.

R 6,500

Ruim woonhuis op landbouhoewe naby Randfontein

Vleikop A H, Randfontein, Gauteng
6 days ago
Seller description
Andre
Member since Nov 2015
** *** ****
Show number

Posted in

Vleikop A H, Randfontein, Gauteng
AD ID 1061180754

Report this ad