Sell
Saalperd Hings
1 / 9

Description

Geregistreerde Saalperd Hings te koop.

Gebore 30/08/2011

Word gebruik as teel hings

Loop in veld kondiesie, hoewe en gesondheid in baie goeie toestand geen vorige beserings

Staan hoog op sy voete, sy vullens is ook almal groot elegant perde

Halter mak, en is al gelong line

Kontak gerus vir meer inligting, fotos en videos telefoon nommer nul agt drie drie nul twee nege een dubbel agt

R 15,000

Saalperd Hings

Zastron, Free State, South Africa
Feb 25
Seller description
Audrey Swanepoel
Member since Nov 2016
** *** ****
Show number

Posted in

Zastron, Free State, South Africa
AD ID 1064898299

Report this ad