Sell
Short leg smooth coat Jack Russel Puppies Registered under SuperJacks 0
1 / 12

Description

Registered short leg smooth coat Jack Russel Puppies:

Indien jy op soek is na n "one-of-a-kind" emosionele metgesel en jy is bereid om hom of haar soos goud op te pas, warm te laat slaap, meer as net die 4mure van jou erf te laat sien en om baie tyd en aandag te gee is jy welkom om my te skakel,

Hierdie diertjies word nie in n hokkie gebore, en in daardie hokkie gelos totdat hulle groot genoeg is om na nuwe huise te gaan nie,

Hulle het van geboorte af heletyd menslike kontak, alreeds ongelooflik liefdevol en is baie sterk en gesond. Hulle word elkeen persoonlik hanteer en kry baie baie liefde

Hulle kry elke dag persoonlike aandag en die omstandighede waarin hulle 8 tot 10 weke is verskil baie. Hulle inspuitings en ontwurming sal ook op datum wees

R 7,000

Short leg smooth coat Jack Russel Puppies Registered under SuperJacks

Brooklyn, Pretoria, Gauteng
3 days ago
Seller description
Leonie Le Roux
Member since May 2018
** *** ****
Show number

Posted in

Brooklyn, Pretoria, Gauteng
AD ID 1060965717

Report this ad