Sell
Skaap / Lam / Vark 0
1 / 2

Description

Heel of halwe karkaste aleenlik.

Vleis dierek van die boer.

Sagte lamsvleis R89pkg. +/- 25kg

Mooi Varkvleis R38pkg. +/- 60kg

Skaapvleis C2 idiaal vir kookvleis ,potjiekos en oond geregte R69pkg. +/ 35kg.

Halwe vark en skaap ook beskikbaar.

Vleis opgesny en verpak. Vleis word afgelaai by jou huis. Bestel by Fanie. 0 agt 2 drie 6 twee 4 drie 99.

Skaap / Lam / Vark

Langenhovenpark, Bloemfontein, Free State
Jun 22
Seller description
fanie
Member since Jul 2015
** *** ****
Show number

Posted in

Langenhovenpark, Bloemfontein, Free State
AD ID 1062724528

Report this ad