OLX

LoginSell
R890
Image of Speelgoed
Image of Speelgoed
R890

Speelgoed

Chat

Speelgoed

Maak 'n hartjie bly met die volgende. Daar is 3 mans poppe, 7 dames poppe, 2 kinders en 2 babatjies. Twee van die dames poppe is swanger (sien fotos). Daar is baie klere asook ekstra goed bv, 2 beddens, stoele, skoene, tas ens. Gaan nie apart verkoop nie. Drie van die dames poppe is Barbie, die ander is 'n ander maak. Montana, Pretoria.

R890

Speelgoed

Chat
SHARE IT WITH A FRIEND

Free Classifieds in South Africa. © 2006-2017 OLX