Sell
Spieëlbeeld
1 / 3

Description

n Gesiene Afrikaner-sakeman in die wurggreep van 'n middeljaarkrisis en 'n macho jong spiertier met 'n seer verlede se verhale vervleg wanneer die sakeman op sy vyftigste verjaarsdag vermoor word.

n Gesiene Afrikaner-sakeman in die wurggreep van 'n middeljaarkrisis en 'n macho jong spiertier met 'n seer verlede se verhale vervleg wanneer die sakeman op sy vyftigste verjaarsdag vermoor word. In Spieelbeeld - 'n misdaadverhaal-cum-sielkundige riller wat, soos die toeklappende lemme van 'n sker, vanuit twee perspektiewe en vanuit die verlede na die hede toe ontvou - is die spil nie soseer die moord wat gepleeg word nie, maar wel wie die moordenaar en sy (of haar?) motief is. Wie anders as Dolf self weet van die donker vlekke in sy skynbare sonskynbestaan - en wie se wrok is sterk genoeg om 'n einde aan die leuens te maak? Met 'n rolverdeling wat 'n deursnit van die Suid-Afrikaanse gemeenskap bied - die onaantasbares, die ontgogeldes, die ondernemers, die onderdruktes, die onderduimses - word Spieelbeeld 'n intense en meesleurende karakterstudie wat uiteindelik die vraag vra: Wat kos dit om 'n sneller te trek?

R 100

Spieëlbeeld

Selection Park, Springs, Gauteng
Jul 10
Seller description
JD.
Member since Jul 2015
** *** ****
Show number

Posted in

Selection Park, Springs, Gauteng
AD ID 1063378856

Report this ad