Studio Photography Lighting and Backdrop Kit Te Koop 0
1 / 3

Description

Kompleet Studio Set-up, baie min gebruik.

Alles is in 'n goeie toestand.

Sal ook oorweeg om die kit in verskillende dele te verkoop as u nie in alles belang stel nie.

Die foto's is geleen van die internet af, net om 'n idee te gee hoe die items lyk, maar dit kan gereel word dat die items in Bloemfontein besigtig word.

Dit sluit die volgende in :

- 2 ligte met stands

- 2 Sambrele (wit)

- 2 Softboxes

- 1 Backdrop stand

- 2 Backdrops (swart en Blougroen)

- 1 Wireless remote

- 1 Ronde Reflector: Soft and hard Light (Silver & Gold)

R 8,000

Studio Photography Lighting and Backdrop Kit Te Koop

Universitas, Bloemfontein, Free State
4 days ago
Seller description
Anrika Kotzé
Member since Jul 2016
** *** ****
Show number

Posted in

Universitas, Bloemfontein, Free State
AD ID 1059795760

Report this ad